| |
Baie
welkom by Nieltjie se Stories se tuisblad! |
|
| NUUS: |
|
1
Januarie 2008
Nieltjie se Stories
wil graag aan almal 'n gelukkige en
geseënde Nuwe Jaar toewens! Baie dankie aan almal wat
ons ondersteun het die afgelope jaar. 2008 gaan 'n besige
en opwindende jaar wees vir Nieltjie en ons hoop dat almal
saam met ons gaan pret hê!
|
|
|
7
Desember 2007
Die Distrikpos het vandag 'n artikel oor Nieltjie se Stories
gepubliseer. Besoek die volgende webwerfskakel om die
artikel te lees (kliek
hier).
|
|
1
November 2007
Nieltjie se Stories
sal van vandag af nationaal versprei word
deur Bowline
Distribution. Bowline
is onder andere die
verspreider vir kunstenaars soos Anneli van Rooyen,
Lize Beekman, Jak de Priester, Jan Blohm, Klopjag
en vele meer.
|
|
| |
1
Oktober 2007
Die heel eerste Nieltjie se Stories CD is uiteindelik klaar!
Dit is nou beskikbaar vanaf hierdie webwerf vir 'n beperkte
tyd! Vanaf 2008 sal die CD beskibaar wees in alle goeie musiekwinkels. |
|
| |
|
|
| |
|
|